Send linket til app

myAfrikaans


4.6 ( 1936 ratings )
Erhverv Håndbøger
Forfatter: Johannes Jansen Van Vuuren
Gratis

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge is reeds in 1929 gestig. Vandag is die FAK steeds dié organisasie wat jou toelaat om kreatief te wees in jou taal en kultuur. Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.

Die FAK is jou kulturele gemeenkapsorganisasie en daarom praat ons van my FAK. Jy is deel van alle projekte, publikasies en die bevordering van ons taal, kultuur en geskiedenis. Kom kuier saam met ons om die kampvuur by jou FAK – jou tuiste, jou trots en jou toekoms.